7. Uiteindelik wil hulle ’n meganisme ontwerp wat ’n hoë risiko vir harsingskudding kan toets. Uit die 400 wat aan die studie deelneem, het 50% al minstens een keer harsingskudding gehad. 8. Haar raad is dat indien ’n skoolseun ’n stamp teen die kop kry, moet hy dadelik van die veld geneem word en glad nie weer daardie dag speel nie. 9.